fields
Gallery »  R-Surnames---Vanne-R » REDCLIFFE-Surnames-Vanne »

REDCLIFFE-John-Nn-Oubaas-0000-2017

Geneem vanaf Facebook Kouga Funerals Official Group. Erkenning vir die bydrae aan: Dean & Iris GILBERT‎: 21 Sep 2017 John Redcliffe (Oubaas) Ons is hartseer. John is sag huistoe. Net so nederig en vriendelik soos net Oubaas kon wees is hy net weg. Nooit weer sal hy sit met die bakkie water vir sy getroue hondevriend voor die ou FNB nie. Oubaas jou hondekind het Maandag na jou afsterwe uitgeglip en pad gevat dorp toe om na jou te soek. Tevergeefs gesit en wag vir jou. Ons bede is met sy familie in hierdie tyd. Sy begrafnis vind plaas Saterdag 23 September 2017 om 11h00 vanuit die Congregational kerk in Pellsrus. H/v Dolphin en Whale str. Oubaas jy was so geliefd en het die respek verdien. Rus nou sag en in vrede

  • 1 images