fields
Gallery »  R-Surnames---Vanne-R » RADLOFF-Surnames-Vanne »

RADLOFF-Carl-Heinrich-VanDerVywer(Heine)-1924-2021

Geneem vanaf Facebook Kouga Funerals Official Group. Erkenning vir die bydrae aan: Dean & Iris GILBERT‎: 6 Aug 2021 In Liefdevolle Herinneringe Aan Carl Heinrich VanDerVywer RADLOFF (Heine) Gebore: 20 Mei 1924 Ewige Rus: 1 Augustus 2021 Ons innige meegevoel aan die familie en vriende van Heine in die hartseer tyd. Hy is van Jeffreysbaai en sy troosdiens vind plaas Dinsdag 10 Augustus 2021 vanuit die NG Kerk Humansdorp om 11:00. Rus sag en in vrede

  • 1 images