fields
Gallery »  P-Surnames---Vanne-P » PRINSLOO-Surnames-Vanne »

PRINSLOO-Andre-1947-2021

Geneem vanaf Facebook Kouga Funerals Official Group. Erkenning vir die bydrae aan: Dean & Iris GILBERT‎: 26 Jul 2021 In Liefdevolle Herinneringe Aan Andre PRINSLOO Gebore: 24 September 1947 Ewige Rus: 20 Julie 2021. Ons bede met die familie en vriende van Oom André in die hartseer tyd. Hy is van Jeffreysbaai en sy troosdiens vind plaas Dinsdag 27 Julie 2021 vanuit die AP Kerk om 11:00 te Jeffreysbaai. Rus sag en in vrede

  • 1 images