fields
Gallery »  P-Surnames---Vanne-P » PRETORIUS-Surnames-Vanne »

PRETORIUS-Willem-Jacobus-1939-2021

Geneem vanaf Facebook Kouga Funerals Official Group. Erkenning vir die bydrae aan: Dean & Iris GILBERT‎: 27 Aug 2021 In Liefdevolle Herinnering Aan Willem Jacobus PRETORIUS Gebore: 5 Mei 1939 Oorlede: 18 Augustus 2021. Innige meegevoel aan die geliefdes van Willem in die hartseer tyd. Hy is van Jeffreysbaai en sy troosdiens is pivaat. Rus sag en in vrede

  • 1 images