fields
Gallery »  P-Surnames---Vanne-P » PRETORIUS-Surnames-Vanne »

PRETORIUS-Hendrik-0000-0000-M

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Helena Pretorius_18 Jul 2021_3_Oom Hendrik PRETORIUS. Hekkie Gerber - Ek het hom net een keer ontmoet by ‘n funksie in die rugbysaal. Ons het dadelik gekliek. Hy vertel my toe hy het ‘n kalkmyn by Potgietersrus en as ons kalk nodig het, kan ons ‘n vragmotor, maak nie saak hoe groot, stuur om dit gratis te kom haal as geskenk aan die klub. Ek het nooit van die aanbod gebruik gemaak nie, maar het sy goedhartigheid tot nou toe onthou. Annetjie Williams - Hulle was die wonderlikste mense. Oelof De Meyer - Goeie mens baie respek vir hom gehad. Kotie Van Aarde - Dierbare oom gewees. Jannie Snyman - Sout van die aarde! Diederik Müller - Was altyd statig en ordentlik

  • 1 images