fields
Gallery »  P-Surnames---Vanne-P » PRETORIUS-Surnames-Vanne »

PRETORIUS-Hannes-0000-0000-M

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Lydia Fouché_31 Jul 2021_14_Oom Hannes PRETORIUS. Susan Snyman. Adri 'du Toit' Jordaan. Carla Wolfaardt - Ai Oom Hannes darem, altyd so gaaf en behulpsaam xxx. Johan Wolfaardt – ‘n Beter mens en buurman sou jy nêrens kry nie. Hart van goud. Tannie Hessie ook. Pit Pit - Ai..oom Hannes..so dierbaar..Grondboontjieboer...Altydgaan tarentale skiet...ek en my ou beste maat...PietHorn.....ook te vroeg....weggeneem...Mis hom netso baia..Baia nagte gaan koedoes skiet... Oelof De Meyer - Tot op die die einde as ouderling sy strikdas gedra

  • 1 images