fields
Gallery »  P-Surnames---Vanne-P » PRETORIUS-Surnames-Vanne »

PRETORIUS-Anna-0000-2021-F

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Vanessa Hildebrandt Pieterse 13 Jul 2021_222 Anna PRETORIUS b.0000 d.22 Apr 2021. Juffrou. Diederik Müller - My sus het nie net skoolgehou nie, sy het die siel van ‘n kind geken en verstaan. Sy was lief vir die kinders. Tharien Bronkhorst - My graad 1 juffrou dierbare juffrou gewees. Barbara-Ann van Biljon - Graad I Juffrou duisend, al die van Biljontjies deur haar sorg, liefde en hande hulle voorspring gekry. Ria Koegelenberg Botha - Wat 'n vrou! Pine Petzer - Baie goeie vrou gewees. Emile Labuschagne - Graad 1 Juffrou. Baie bang gewees vir daai pap-lepel ☺

  • 1 images