fields
Gallery »  P-Surnames---Vanne-P » PREEZ-DU-Surnames-Vanne »

PREEZ-DU-Johan-1948-2020-M

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Johan Du Preez 14 Jul 2021_229 Johan DU PREEZ b.1948-11-07 d.2020-10-06. My ouers. Lekker Lephalale - Ai, my Bonzai Omie - soos ons hom genoem het. En Tannie Marie het baie jare vir ons gebak. Tjaart Johannes Parkin - Saam hom gewerk by Matimba. Rustige en deeglike mens. RIV. Lenta Pretorius - Lieflike mense gewees

  • 1 images