fields
Gallery »  P-Surnames---Vanne-P » POTGIETER-Surnames-Vanne »

POTGIETER-Mary-1932-2017

Geneem vanaf Facebook Kouga Funerals Official Group. Erkenning vir die bydrae aan: Dean & Iris GILBERT‎: 20 Jun 2017 Mary Potgieter Gebore 08.05.1932 Oorlede 18.06.2017 Ons innige meegevoel met die heengaan van tannie Mary. Ons bede is met haar kinders en familie in hierdie moeilike tyd. Tannie Mary se begrafnisdiens vind Saterdag 24 Junie 2017 plaas vanaf Jeffreysbaai. Tannie Mary rus nou sag en in vrede

  • 1 images