fields
Gallery »  P-Surnames---Vanne-P » POTGIETER-Surnames-Vanne »

POTGIETER-Jan-1954-2009-M

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Griet Smit 18 Jul 2021_734 Jan Potgieter b.03-05-1954 d.21-10-2009. Steven Aucamp - Dankie nig. Loma Smit - Mis hom baie. Ina Visser – Vermoor. Pit Pit - Vermoor...deur .f....Zimbabier..wat hy elke dag kos gegee het.....Makste hond byt die seerste.... Rina Venter/Pit Pit - Is dit Jan Potgieter wat saam ons in klas was..hy het swart hare gehad. Hennie Prinsloo - Min manne wat my so kon laat lag soos oom Jan Pot.. Mis die jongman gereeld. Hester Dodgen Rudolph - Ja dit is baie hartseer. Op skool was hy my hero die man met doe mooiste blou oë

  • 1 images