fields
Gallery »  P-Surnames---Vanne-P » POTGIETER-Surnames-Vanne »

POTGIETER-J-N-Nn-Koos-1936-2015

Geneem vanaf Facebook South Africa Funeral Letters/Begrafnisbriewe. Erkenning vir die bydrae aan: Nico Greyling 29 Aug 2021_37 [JN (Koos) POTGIETER 1936-2015]. My Laerskool hoof Kragveld - Pullenshope. Mnr Potgieter...Anita Pieterse - My skoolhoof ook, selfde skool en jare later Raadslid by Hendrina Munisipaliteit. Alta Du Buson Roux - My kinders se skoolhoof, selfde skool. Trotse Kragvelders

  • 3 images