fields
Gallery »  P-Surnames---Vanne-P » POTGIETER-Surnames-Vanne »

POTGIETER-Dawie-0000-2010-M

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Daleen Snyman Faber 13 Jul 2021_864 Dawie Potgieter b.0000 d.Feb 2010. Steve Geldenhuys - Daai voldtruis sal ek nooit ooit vergeet nie,die man was voorwaar ‘n legende van ons eens pragtige dorpie gewees!!! Francois Jnr Pretorius - hoendertjie grappie ek lag nou nog vir daai 1 Freda Scholtz - Daar was net een Dawie Potgieter..... Cois Van Tonder - Ai

  • 1 images