fields
Gallery »  P-Surnames---Vanne-P » POTGIETER-Surnames-Vanne »

POTGIETER-Aldridge-1968-2019

Geneem vanaf Facebook Kouga Funerals Official Group. Erkenning vir die bydrae aan: Dean & Iris GILBERT‎: 11 Mrt 2019 Aldridge POTGIETER Gebore: 31 Maart 1968 Oorlede: 07 Maart 2019. Ons innige meegevoel aan Aldridge se vrou, kinders en die hele familie met sy skielike heengaan. Hy is in n ongeluk aan diens in die Kaap oorlede. Aldridge is van Jeffreysbaai en sy diens vind plaas Saterdag, 16 Maart 2019 te Jeffreysbaai. Rus nou sag en in vrede

  • 1 images