fields
Gallery »  P-Surnames---Vanne-P » PLESSIS-DU-Surnames-Vanne »

PLESSIS-DU-Wikus-0000-2015-M

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Annelie Roets 13 Jul 2021_865 Wikus Du Plessis b.0000 Oorlede 13-11-2015 (8 Nov 2015). Baie goeie vriend van ons. Weet net die datum wanneer hy oorlede is. Natasha Joubert - Ek onthou nog daai oproep... My eerste geval... Veronique Kruger - Mis hom net so baie. Altyd by my by die werk Kom kuier en Kom koffie... Vicky Cilliers - Hy is 8 Nov 2015 oorlede. Hoop iemand besef hoe seer maak die blad mense. Ek stem nie Saam hiermee nie. Ek mis my boetie vreeslik baie. Nie gedink dit sal nogsteeds Vir my so erg wees nie

  • 1 images