fields
Gallery »  P-Surnames---Vanne-P » PLESSIS-DU-Surnames-Vanne »

PLESSIS-DU-Lawrence-Luciano-Nn-Ouman-1982-2021

Geneem vanaf Facebook Kouga Funerals Official Group. Erkenning vir die bydrae aan: Dean & Iris GILBERT‎: 15 Sep 2021 In Liefdevolle Herinneringe Aan Lawrence DU PLESSIS 10 Augustus 1982 - 8 September 2021 Ons bede met die familie en vriende van Lawrence in die hartseer tyd. Lawrence is van Jeffreysbaai en sy diens vind plaas Donderdag 16 September 2021 vanaf Jeffreysbaai. Rus sag en in vrede

  • 1 images