fields
Gallery »  P-Surnames---Vanne-P » PLESSIS-DU-Surnames-Vanne »

PLESSIS-DU-Drienie-0000-2016

Geneem vanaf Facebook Kouga Funerals Official Group. Erkenning vir die bydrae aan: Dean & Iris GILBERT‎: 19 Aug 2016 Tannie Drienie du Plessis van Despatch is Maandag 15 Augustus oorlede. Haar roudiens vind Maandag 22 Augustus plaas om 14:00 vanuit die NGK Retief, Dedpatch. Ons opregte meegevoel met haar 2 seuns Pieter du Plessis en Jannie du Plessis. Kosbare skoonsusters en pragtige kleinkinders Danielle Du Plessis. Tannie Drienie rus nou in vrede

  • 1 images