fields
Gallery »  P-Surnames---Vanne-P » PLESSIS-DU-Surnames-Vanne »

PLESSIS-DU-Christine-Elizabeth-1961-2020

Geneem vanaf Facebook Kouga Funerals Official Group. Erkenning vir die bydrae aan: Dean & Iris GILBERT‎: 22 Jul 2020 In Liefdevolle Herinnering aan Christine Elizabeth DU PLESSIS Gebore ~ 20 Februarie 1961 Oorlede ~ 16 Julie 2020 Ons innige simpatie en meegevoel aan Christine se familie en vriende in die bitter moeilike tyd. Mag tyd alle wonde heel en die kosbare herinneringe aan die mooi dinge wat julle gedeel het nooit vervaag nie. Weet julle is in ons gebede. Haar troos diens is privaat. Rus nou sag

  • 1 images