fields
Gallery »  P-Surnames---Vanne-P » PISTORIUS-Surnames-Vanne »

PISTORIUS-Johan-1945-2018-M

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Marina Du Plessis Schultz 13 Jul 2021_200/_201 Johan PISTORIUS b.13/01/1945 d.18/09/2018. Kanker. Hy was ‘n ongelooflike mens! Groot nalatenskap van liefde, omgee, waardes, integriteit, woordhou en geloof. Marina Du Plessis Schultz/Ansie Oosthuizen/Sandra Geyser - Was 'n pragtige mens! Johan Maritz - Die beste rolmodel wat daar was ongelooflike mense asook algemene kennis en raad was altyd gratis. Johann Raath - Goeie vriend gewees en so baie by geleer. Rina Davies - Baie oulike man gewees en altyd so vriendelik gewees. Karien Grobler - Goeie mense wou almal altyd help en het ook. Assis Pontes - Ever grateful for the wisdom, the example, and chats. Oom Johan was a pillar in my life. Still today I see the measure of his meaningful life as his legacy continues to live and grow. Theo Pistorius Elsabè Lindsay. Nadine Schoeman - Die oom met die mooiste hart en mooiste blou oe. Baie goeie sakeman . Liefdevol mens altyd tyd vir ander mense gehad. Al is dit net om te luister. Lettie Pistorius - Baie dankie aan elkeen. Ons eer Sy nagedagtenis

  • 2 images