fields
Gallery »  P-Surnames---Vanne-P » PIETERSE-Surnames-Vanne »

PIETERSE-May-1951-2018-F

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Lianie Du Toit 21 Jul 2021_166 May PIETERSE b.3 Jan 1951 d.10 Okt 2018. Die amazingste ma ooit. Elusha Muller - Sjoeeee dis 'n mooi "ma". Pedré Bosch - Jou moeder was 'n pragtige vrou Lianie, kon jaar altyd deur "n ring trek! So sagte mens gewees!. Fanie Van Der Vyver - Ai Lianie, ons daai blou Corollatjie van haar lekker rond gerits! Pragtige moeder van jou gewees..

  • 1 images