fields
Gallery »  P-Surnames---Vanne-P » PIETERSE-Surnames-Vanne »

PIETERSE-Hardus-Nn-Pofmuis-1966-2014-M

  • Geneem vanaf Facebook Ellisrassers we will never forget. Erkenning vir die bydrae aan: Jeandre Claassen 21 Jul 2021_134 Hardus Nn Pofmuis PIETERSE b.02 Sep 1966 d.11 Apr 2014. Marie Du Plessis - Ons Ouboet. Rentia Steyn - Ai het nie geweet. Ek onthou hom baie goed. Jammer julle. Susca Le Roux - Ons skoolmaat
  • Geneem vanaf Facebook Ellisrassers we will never forget. Erkenning vir die bydrae aan: Christa Darvall 18 Jul 2021_732 Hardus Nn Pofmuis PIETERSE b.0000 d.2014/04/12. Matrieks ‘84. Ons dink aan ons maats wat nou by Jesus is. Ons dra jul steeds in ons harte. Ons salueer julle. Rassies Eighty-Four. Hoërskool Ellisras Rassies ’84. Indien enige van die inligting nie reg is nie of jul wil graag ‘n ander foto opsit kan jul dit met liefde doen of vir my stuur. Jul kan ook laat weet van die datums en oorsaak as jul graag wil

  • 3 images