fields
Gallery »  P-Surnames---Vanne-P » PENNIALL-Surnames-Vanne »

PENNIALL-Eugene-0000-2016

Geneem vanaf Facebook Kouga Funerals Official Group. Erkenning vir die bydrae aan: Dean & Iris GILBERT‎: 16 Nov 2016 Eugene Penniall van Port Elizabeth is skielik oorlede. Ons bede is met sy familie. Sy roudiens vind Vrydag 18 November 2016 plaas vanuit die Methodiste kerk Algoa Park plaas om 10.00. Eugene rus nou in vrede

  • 1 images