fields
Gallery »  M-Surnames---Vanne-M » MEYER-Surnames-Vanne »

MEYER-Nadia-née-Kock-0000-2020-F

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Rothea Nel Grobler 13 Jul 2021_536/_537 Nadia neé Kock MEYER b.0000 d.10 Feb 2020. Jakkals Ryno Bredenhann - Mooiste hart en mens kon haar hoor lag op 'n afstand.. Mis die vriendin van ons elke dag. Rothea Nel - Nadia, ‘n kind wat voor my groot geword het. Vandag was jou laaste dag op aarde en het jy jou lewenswedloop voltooi. Jou lag is nou stil en jou familie, vriende en Ellisras gemeenskap wat jou lewenslank ken, is in rou en het ‘n lieflike mens verloor. Jy was nog so jonk, jou twee seuntjies bly agter by Pappa Ivan. Mag God hierdie gesin troos, genadig wees in die hartseer tyd. Ivan, julle het mooi memories gemaak en mag julle altyd getroos word in die wete dat sy haar lewe gelèèf het. Ek gaan jou mis my liewe kind, rus in vrede, jou naam sal ek altyd onthou. Ek lê jou by Jesus se voete neer tot ons weer ontmoet. Rothea. Lily Gouws Fleischmann - Ag nee, breek my hart. Sasha Brooks Paulsen - Ag nee wat het gebeur

  • 2 images