fields
Gallery »  M-Surnames---Vanne-M » MEYER-DE-Surnames-Vanne »

MEYER-DE-Jan-1934-1986-M

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Sarie Wepener 11 Aug 2021_85 Jan DE MEYER b.18 Jan 1934 d.10 Jul 1986. Ons pa. Ons mis hom nog elke dag. Anne-Marie van der Walt - Ja Sarie hy was 'n yster! Kyk net hoe gaan tyd verby. Magda en John Sauer - sjoe hy was baie jonk gewees. Ek wil net sè hy was ‘n wonderlike man gewees en altyd vriendelik. Mabel Swart. Hannes Pretorius - Ek het baie varke daar geslag. Magda Swanepoel - Onthou jou Pa nog goed Sarie. Attie van der Westhuizen - Ai ek was baie erg oor hom. Altyd vir my ge se kom ons kyk wat het sarie vir ons in die kos blikkie ge sit. Goeie ou dae

  • 1 images