fields
Gallery »  M-Surnames---Vanne-M » MERWE-VAN-DER-Surnames-Vanne »

MERWE-VAN-DER-Charmain-0000-2006-F

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Robert van der Merwe 14 Jul 2021_269 Charmain VAN DER MERWE b.0000 d.2006. Petro Bezuidenhout - Charmain het altyd glimlag op haar gesig gehad pragtige mens. Marietjie Jooste - Een familie wat ek nooit sal vergeet nie. Bitter hartseer stories. Diane Snyman - Sal nooit oor julle dood kom! Sussa ek mis jou xxx Corietha Müller - Sjoe ‘n hele gesin..tragies..wat het gebeur? Robert van der Merwe/Corietha Müller - Was regtig 'n kombinasie van tragedie en hartseer wat alles begin het.. En toe voel dit net of dit nie gaan op hou nie. Marleen de Jager/Robert van der Merwe - Dit is so waar. Die tragedie en hartseer het hierdie gesin heeltemal ingesluk. Ek het in dieselfde tyd my man verloor, en ons het mekaar soveel kere in die begrafplaas gekry. Charmaine op ‘n kussing langs Shawn se graf en ek by my man sin. Twee mense met seer in gemeen sonder ‘n woord, net ‘n hartseer glimlag en ‘n hallo. Robert van der Merwe - Boeta se skielike afsterwe op so jong ouderdom en my ma se eers gebore verlies was vir haar net te veel. En toe Eskom dit net af skryf en die diens rekords van die gereedskap skielik weg raak..... Toe is daar nie keer nie. Marleen de Jager/Robert van der Merwe - Soms wens ek mens kon dinge verander. Dis so hartseer, sal daai seer tyd nooit vergeet nie. Brenda Bridges - Ek en Shaun was min of meer die enigste sharks as jy ‘n rugby game gaan kyk het teen die bulle. Robert van der Merwe/Brenda Bridges - Hy was bloed en murg 'n Shark deur en deur. Brenda Bridges/Robert van der Merwe - Ek was tog so bly gewees want ek was so te se nuut hier van Newcastle af en toe ek met my sharks hemp tussen die klomp blou bulle in loop en sien tenminste die een ander met ‘n swart en wit try toe koop ek hom some ‘n dop en se dankie nou voel ek tuis. Sharyn Leigh Hennings - Ek dink gereeld aan Shaun! Hy was my beste maaitjie en beskermling. Priester Hendrik Du Plessis - Ai jis ek mis die mense. Shaun was ‘n yster. Altyd op gestaan vir ander. Mis hom en Rohan so baie. Droom nou nog van hulle 2. Tollie Kloppers - Ja ou Shaun, smart ou gewees. Marleen de Jager - Hierdie was werklik een van die hartseerste wat in Ellisras gebeur het. Dit was so seer

  • 1 images