fields
Gallery »  M-Surnames---Vanne-M » MERWE-VAN-DER-Surnames-Vanne »

MERWE-VAN-DER-A-B-0000-0000-M

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Sonika Jacobs 15 Jul 2021_634 AB Van Der Merwe b.0000 d.0000. Natasha Joubert - Dude!. Ina Visser/Natasha Joubert what happened to AB. Natasha Joubert/Ina Visser suiker siekte tannie. Susan Bekker Hy het so spesiale plekkie in my hart gehad. Steven Aucamp - My jinne...wat het gebeur!? Cisca Schoeman Breedt - Ab jou ou doring, j word elke dag gemis. Amelia Botha - AB - wat 'n karakter?. Melissa Terblanche - Whow......... Natasha Joubert jy het my geadd op die group en ek wou nou Sy foto kom post het.... Dankie. Maak super seeeer but ... Hey Bru!!!! Ek drink ‘n wiskey op jou myse mens xxxx. Melissa Terblanche/Sonika Jacobs ek sien jyt dit gepost. Ek se vir jou dankie sal graag met jou in kontak Wil kom xx. Huis Eden - Mis jou, tannie Rin

  • 1 images