fields
Gallery »  M-Surnames---Vanne-M » MADER-Surnames-Vanne »

MADER-Petrus-Lourens-Nn-Lourens-Nn-Louwrens-b.1973-1999-M

  • Geneem vanaf Facebook Ellisrassers we will never forget. Erkenning vir die bydrae aan: Mientjie Steenekamp van Heerden 19 Aug 2021_69 Lourens MADER b.0000 d.0000
  • Geneem vanaf Facebook Ellisrassers we will never forget. Erkenning vir die bydrae aan: Mientjie Steenekamp van Heerden 15 Jul 2021_69a/_69b Petrus Lourens MADER b.1973 d.1999. My neef, Lourens Mader
  • Geneem vanaf Facebook Ellisrassers we will never forget. Erkenning vir die bydrae aan: Marina Du Plessis Schultz 15 Jul 2021_69a Louwrens Mader b.25/01/1973 d.19/05/1999. Motor ongeluk. Rudolph van den Berg - Onthou hom in die hoofrol van die toneel stuk die Koffer Ansie Oosthuizen as ek reg onthou. Ansie Oosthuizen/Rudolph van den Berg - Louwrens het nie saam met ons Hoerskool klaar gemaak nie. Dit was Casper Coetzer wat saam met my in die Koffer gespeel het….. genadetjie Rudolf jy onthou goed. Ou Casper is ook al jare oorlede. Albei sy ouers ook. Andre Gouws - Neeee regtig. My inige simpatie. Marina Du Plessis Schultz/Andre Gouws Hallo. Kan jy vir Riaan ook op die groep sit asb. Andre Gouws - Marina Du Plessis Schultz skuus Riaan Gouws is al 10 jaar terug oorlede. Hyt ‘n hatde pad geloop. Ons mis hom baie. Marina Du Plessis Schultz/Andre Gouws - Ek onthou. Was baie erg. Dewet het ons altyd op hoogte gehou. Ek bedoel jy moet asb ñ foto van hom opsit en sy datums. Dis ñ memorial page sodat ons hom ook kan onthou. Andre Gouws/Marina Du Plessis Schultz - Ek sal so maak. Andre Gouws - Dankie

  • 3 images