fields
Gallery »  L - Surnames : Vanne - L ยป

LACANTE, Johannes Hendrik 1946-2011

15.08.1946 - 18.10.2011 Datum / Date: 21.10.2011 Diens / Service: Ned. Herv. Kerk, Naboomspruit Begraafplaas / Cemetary: ? Draers / Pallbearers: LACANTE - PRETORIUS - SCOTT - VILJOEN Bedankings / Words of Thanks: Hannes BRITS Oom Hannes was vir baie jare die "onopgeleide" maar veel ervare "veearts" in die Naboomspruit-omgewing. Wat hy nie van veesiektes en diere geweet het nie, moes nog ontdek word. (Inligting verskaf deur Marelize Keyter)

  • 2 images