fields
Gallery »  L-Surnames---Vanne-L » LUDICK-Surnames-Vanne »

LUDICK-Martin-1977-0000-M

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Nelanie van Schalkwyk 13 Jul 2021_501 Martin Ludick b.1977 d.0000. Riaan Lourens - Ai ou Martin. Corlika du Plessis - Was ‘n legend!!!! Tollie Kloppers - Jammer ek vra,wat het met hom gebeur? Corlika du Plessis/Tollie Kloppers - Motor ongeluk. Nelanie van Schalkwyk - Tollie Kloppers as ek reg onthou motorongeluk. Saam my op skool gewees

  • 1 images