fields
Gallery »  L-Surnames---Vanne-L » LIEBENBERG-Surnames-Vanne »

LIEBENBERG-Luna-0000-2016

Geneem vanaf Facebook Kouga Funerals Official Group. Erkenning vir die bydrae aan: Dean & Iris GILBERT‎: 8 Des 2016 Tannie Luna Liebenberg is oorlede. Ons innige meegevoel met haar kinders en familie. Jean Liebenberg Kuttig. Haar troosdiens vind môre, Vrydag plaas vanaf Eedenglen, Jeffreysbaai om 11 uur. Tannie Luna rus nou saggies

  • 1 images