fields
Gallery »  L-Surnames---Vanne-L » LEWIS-Surnames-Vanne »

LEWIS-Thomas-1952-2021

Geneem vanaf Facebook Kouga Funerals Official Group. Erkenning vir die bydrae aan: Dean & Iris GILBERT‎: 6 Jul 2021 In Liefdevolle Herinneringe Aan Thomas LEWIS Gebore: 21 November 1952 Oorlede: 29 Junie 2021. Ons bede met die geliefdes van Thomas in die hartseer tyd. Thomas is van Jeffreysbaai en sy troosdiens vind plaas Woensdag 07 Julie 2021 vanaf 69 Koraal Straat, C-Plek om 12:00 te Jeffreysbaai. Rus sag en in vrede

  • 1 images