Geneem vanaf Facebook Kouga Funerals Official Group. Erkenning vir die bydrae aan: Dean & Iris GILBERT: 16 Jul 2021 In Liefdevolle Herinneringe Aan Roseleen Rebecca LAVENS Gebore: 13 Augustus 1974 Oorlede: 12 Julie 2021. Ons bede met die geliefdes van Roseleen in die hartseer tyd. Roseleen is van Jeffreysbaai en haar diens vind plaas Saterdag 17 Julie 2021 vanaf Jeffreysbaai. Rus sag en in vrede