fields
Gallery »  L-Surnames---Vanne-L » LANGE-DE-Surnames-Vanne »

LANGE-DE-David-1947-2017

Geneem vanaf Facebook Kouga Funerals Official Group. Erkenning vir die bydrae aan: Dean & Iris GILBERT‎: 19 Des 2017 David DE LANGE Gebore 03.05.1947 Oorlede 14.12.2017 In Liefde dink ons aan tannie Catharina, kinders en kleinkinders in hierdie ongelooflike hartseer tyd. Oom David en tannie Catharina is van Astonbaai. Sy troosdiens vind plaas Woensdag 20 Desember 2017 om 12:00 vanuit die NG Kerk, Paradysstrand. Oom David rus nou saggies en in vrede

  • 1 images