fields
Gallery »  L-Surnames---Vanne-L » LAMPRECHT-Surnames-Vanne »

LAMPRECHT-Poem-1927-2016-M

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Mari en Stefan Smit 13 Jul 2021_850/_851/_852/_853/_854/_855 Poem Lamprecht Gebore: 26/4/1927 - 30 Okt 2016. Christa Darvall - Mis ons pa/oupa ongelooflik baie. Dankie Mari. Christa Darvall Gebore: 26/4/1927. Neil Vreugdenburg - Sal nooit oupa Poem vergeet nie... Was soos my eie oupa gewees. Veronique Kruger - Ai... Oupa Poem.. Woorde is min. Mis oupa Baie. Christa Darvall - Ai,verjaarsdae was groot kuier met al die vriende. Dan was daar gekoek en tee en oor-en-weer gesels en gelag. Pa Poem, Oom Piet du Toit, Oom Neels Troskie, Ds.Chris Nel, Oom Jan Lamprecht, so kan die lysie aangaan. Vroeër jare die heerlike kuiers by oom Cor Vos hulle,dan was dit jagstories gewees. Goue tye met groot bome wat reeds geval het. Christa Darvall - Hierdie was met so spesiale verjaarsdag-kuier gewees Liefde

  • 6 images