fields
Gallery »  J-Surnames---Vanne-J » JOOSTE-Surnames-Vanne »

JOOSTE-Hilary-0000-2012-F

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Nelanie van Schalkwyk 13 Jul 2021_486 Hilary Jooste b.0000 d.6 Jun 2012. Celia Du Preez Seurinck - Hoe kan mens vergeet !!! Daai klein rooi koppie wat ons altyd geterg en pla het as ek by jou kom kuier het Heibre Jooste Botha. Liefde. Heibre Jooste Botha/Celia Du Preez Seurinck - Sy het ons op ons tone gehou. Celia Du Preez Seurinck/Heibre Jooste Botha - O ja verseker

  • 1 images