fields
Gallery »  J-Surnames---Vanne-J » JEREMIAH-Surnames-Vanne »

JEREMIAH-Leander-1972-2021

Geneem vanaf Facebook Kouga Funerals Official Group. Erkenning vir die bydrae aan: Dean & Iris GILBERT‎: 3 Sep 2021 In Liefdevolle Herinnering Aan Leander JEREMIAH Gebore: 5 Maart 1972 Oorlede: 26 Augustus 2021. Ons bede met die familie van Leander in die hartseer tyd. Hy is van Geelhoutboom Plaas en sy diens vind plaas Sondag 5 September 2021 te Geelhoutboom Plaas. Rus sag en in vrede

  • 1 images