fields
Gallery »  J-Surnames---Vanne-J » JENNEKER-Surnames-Vanne »

JENNEKER-Desmond-Benjamin-1954-2017

Geneem vanaf Facebook Kouga Funerals Official Group. Erkenning vir die bydrae aan: Dean & Iris GILBERT‎: 13 Sep 2017 Desmond Benjamin JENNEKER Gebore : 28.03.1954 Oorlede : 08.09.2017 Ons innige meegevoel aan Lynette en familie met die heengaan van Desmond. Desmond is van Jeffreysbaai en sy begrafnis vind plaas komende Saterdag, 16 September 2017 om 13h00 vanuit die "Kong" kerk te Pellsrus, Jeffreysbaai. Desmond rus nou sag en in vrede

  • 1 images