fields
Gallery »  J-Surnames---Vanne-J » JANUARY-Surnames-Vanne »

JANUARY-Velile-1947-2019

Geneem vanaf Facebook Kouga Funerals Official Group. Erkenning vir die bydrae aan: Dean & Iris GILBERT‎: 28 Jun 2019 Velile JANUARY Gebore: 18 April 1947 Oorlede: 16 Junie 2019 Ons innige meegevoel aan Velile se familie in hierdie moelike tyd. Velile is van Jeffreysbaai en sy diens vind plaas Saterdag, 29 Junie 2019 te Jeffreysbaai. Rus nou sag en in vrede

  • 1 images