fields
Gallery »  J-Surnames---Vanne-J » JANTJIES-Surnames-Vanne »

JANTJIES-Asenathi-2020-2021

Geneem vanaf Facebook Kouga Funerals Official Group. Erkenning vir die bydrae aan: Dean & Iris GILBERT‎: 16 Jul 2021 In Liefdevolle Herinneringe Aan Asenathi JANTJIES Gebore: 27 November 2020 Oorlede: 12 Julie 2021. Ons bede met die geliefdes van baba Asenathi in die hartseer tyd. Hy was 1 van n tweeling. Sy diens vind plaas Maandag 19 Julie 2021 te Thornhill. Rus sag en in vrede

  • 1 images