fields
Gallery »  J-Surnames---Vanne-J » JACOBS-Surnames-Vanne »

JACOBS-Johannes-Rudolph-Nn-Roelf-1941-1990

Geneem vanaf Facebook South Africa Funeral Letters/Begrafnisbriewe. Erkenning vir die bydrae aan: Naomi Keyter / Albe Grobbelaar 8 Sep 2021_56/_57/_58 [Roelf JACOBS 1941-1990]. Albe Grobbelaar shared a post to the group: Nagkantoor - Toe Roelf Jacobs op ouderdom 49 oorlede is, het Nic Swanepoel my by die SAUK in Bloemfontein gebel. Hy was in trane. “Ons ou maat is dood”, het hy snikkend gesê. Dit sal my altyd bybly. Albe Grobbelaar - Wat ‘n ongelooflike toeval. Net gister skryf Renske Jacobs dat haar pa gister 80 jaar oud sou word. En vanoggend pak ek ‘n rak in die buitekamer reg en kom op ‘n groot boks vol ou knipsels af. Heel bo lê hierdie kaartjie en brief. Ek onthou Roelf met soveel respek en bewondering. Hy was eindeloos goed vir my as jong omroepertjie en later bestuurder. Dit bly vir my tragies dat hy so vroeg weg is. Hester Barnard - Roelf en Nic was die beste

  • 3 images