fields
Gallery »  H-Surnames---Vanne-H » HORNE-Surnames-Vanne »

HORNE-Jacobus-Johannes-Nn-Hannes-1934-2011-M

Geneem vanaf Facebook South Africa Funeral Letters/Begrafnisbriewe. Erkenning vir die bydrae aan: Christiaan De Jager 8 Oct 2021_88/_89/_90 – Hierdie een gevind. Hannes Horne (Jacobus Johannes Horne). Alec Waldeck - Ken jy die oom se ouers se name? Christiaan De Jager/Alec Waldeck - Jip. Jacobus Johannes Horne en Johanna Dorethia Fredrika Wolfaardt. Sy pa was gebore Horn, maar het hulle van na Horne verander omdat die myne waar hy gewerk het baie anti afrikaans was en hy het gedink dit sal hom meer Engels laat voorkom. Hierdie oom Hannes was getroud met my oupa se niggie en sy suster getroud met my oupa se broer. Sy lewe nog. Waldeck/Christiaan De Jager - Die rede hoekom ek vra is dat ek 'n ander oom Horne hier geplaas het. Van Springs. Dis so 'n unieke van en die oom kan met sy verjaarsdag mooi by daai mense inpas. Was daar dalk ander sibbe? Christiaan De Jager/Alec Waldeck - Nee, hulle was net die drie kinders. Mona, Hannes en Yvonne. Alec Waldeck/Christiaan De Jager - Wonder of dit 'n neef dalk was. Hy was 'n dokter in Springs. Sal bietjie loer. Dankie vir jou hulp. Christiaan De Jager/Alec Waldeck - _90. Alec Waldeck - https://m.facebook.com/groups/426812767844672/permalink/1106223966570212/. Alec Waldeck - Die oom

  • 5 images