fields
Gallery »  H-Surnames---Vanne-H » HONEYBROOK-Surnames-Vanne »

HONEYBROOK-Frederick-George-1958-2019

Geneem vanaf Facebook Kouga Funerals Official Group. Erkenning vir die bydrae aan: Dean & Iris GILBERT‎: 17 Jul 2019 Frederick George HONEYBROOK Gebore: 20 Julie 1958 Oorlede: 07 Julie 2019 Ons bede met die familie van Frederick in hierdie moelike tyd. Frederick is van Jeffreysbaai en sy diens vind plaas Saterdag, 20 Julie 2019 te Jeffreysbaai. Rus nou sag en in vrede

  • 1 images