fields
Gallery »  H-Surnames---Vanne-H » HIRST-Surnames-Vanne »

HIRST-Sylvia-Florence-1933-2021

6 Aug 2021 In Liefdevolle Herinneringe Aan Sylvia Florence HIRST Gebore: 17 Mei 1933 Ewige Rus: 31 Julie 2021. Ons bede met die familie van Sylvia in die hartseer tyd. Sylvia is van Jeffreysbaai en haar troosdiens vind plaas Maandag 9 Augustus vanuit die Metodiste Kerk te Jeffrey's baai om 10:30. Rus sag en in vrede

  • 1 images