fields
Gallery »  H-Surnames---Vanne-H » HEYMANS-Surnames-Vanne »

HEYMANS-Martie-Nn-Poppie-0000-2021-F

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Mariska Olivier 13 Jul 2021_836/_837/_838 Martie Nn Poppie HEYMANS b.0000 Oorlede: 1 Jul 2021. Party mense haar geken as "Tannie Poppie". Sy was siek maar is nie oorlede a.g.v van Covid nie.. My ouma gaan gemis word.. Sy los ‘n groot leemte in baie se harte... Lise-Marie Olivier - Ai my kind my hart is saam jou seer. Alta Du Plessis - Ons mis ouma elke dag mag ouma rus nou by Jesus se voete. Rus sag ouma

  • 3 images