HERBST-Arizte-1988.1989-2020-F
- Geneem vanaf Facebook Ellisrassers we will never forget. Erkenning vir die bydrae aan: Aletta Swart Roos 4 Aug 2021_92 Arizte HERBST b.4 Aug 1989 d.14 Aug 2020. Beanca Botha - AG nee. Ek was heel onbewus. Arizte het altyd met n smile op haar gesig geloop. Wou altyd drukkies deel en weet hoe Gaan Dit as sy mens sien. Sy was ook n Hokkie Bokkie rolmodel vir baie van ons jonger girls. Rus sag mooiste mens!!. Susan Pretorius - Ai jinne. Skies ek vra wat het gebeur ? My hart in stukke. Jan Pretorius - Ai. Ai. Mooie Kind
- Geneem vanaf Facebook Ellisrassers we will never forget. Erkenning vir die bydrae aan: Irma Rich Herbst 15 Jul 2021_653 Arizte Herbst b.0000 d.14/08/2020. Sulette Rich - Irra laat jy ny tjank!!. Belinda Short Maherry - Ai Irma, die werklikheid het nog nie in gesink nie.... Irma Rich Herbst - Dis so Belinda! Ek myself kan en wil nie die realiteit aanvaar nie. Mabel Swart - Gone too soon!!!
- Geneem vanaf Facebook Ellisrassers we will never forget. Erkenning vir die bydrae aan: Natasha Joubert 14 Jul 2021_760 Arizte Herbst b.4 Aug 1988 d.15 Aug 2020