fields
Gallery »  H-Surnames---Vanne-H » HENDERSON-Surnames-Vanne »

HENDERSON-Hennie-Nn-Meerkat-0000-2017-M

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Nelanie van Schalkwyk 15 Jul 2021_451 Hennie Nn Meerkat HENDERSON b.0000 d.10 Jun 2017. Trix Vorster - Dink sy naam was Hennie. Nelanie van Schalkwyk/Trix Vorster - Ek weet sy pa was Hennie... ek sal maar wag dat sy sussie antwoord. Linque Janse van Rensburg - Sy naam was Hennie. Nelanie van Schalkwyk/Linque Janse van Rensburg – Dankie. Riana Burger Kichenbrand - Aai ou Meerkat. Jy was 'n goeie seun gewees en jou pa so mooi opgepas. Ons het lekker saam gekuier. Wendy Blumenthal - MeerkAt wat in die koshuis was? Daan Vos se maatjie?

  • 1 images