fields
Gallery »  H-Surnames---Vanne-H » HEEVER-VAN-DEN-Surnames-Vanne »

HEEVER-VAN-DEN-Faith-1964-2015-F

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Samantha Van Den Heever 14 Jul 2021_981 Faith Van Den Heever b.13/03/1964 d.09/03/2015. In loving Miss you guys so so much. Taken to soon. Sonette Booyens - Ons Video winkel mense. So hartseer. Andre Stevens - Hi Samantha. Jammer om te hoor. Het nie geweet nie Ou Darts vriende. Samantha Van Den Heever/Andre Stevens - baie dankie, ja ek onthou oom. het nog foto van my ma toe sy soos ou tan stienie aan getrek het..in hotel met die darts. Marthie Esterhuizen/Samantha Van Den Heever - hi Sam dit het ek nie geweet nie. So jammer om dit te hoor. Ek en jou ma was groot vriendinne gewees. Het kontak verloor toe hul terug getrek het Kathu toe. Samantha Van Den Heever - Hi daar tanie marthie ek onthou tanie baie goed lol...ja van kathu in 2014 het ons kaap toe getrek. Andre Stevens - Jy moet vir my stuur asb. Hoe is hulle oorlede? as ek mag vra. Samantha Van Den Heever/Andre Stevens - hello oom, my ma is van ‘n hartaanval oorlede (by huis) en selle met my pa (by werk gewees toe hy net aan diets gekom het)

  • 1 images