fields
Gallery »  G-Surnames---Vanne-G » GREYLING-Surnames-Vanne »

GREYLING-Hendrik-Andries-Nn-Jot-1943-2018

Geneem vanaf Facebook Kouga Funerals Official Group. Erkenning vir die bydrae aan: Dean & Iris GILBERT‎: 9 Mei 2018 Hendrik Andries Greyling (Jot) Gebore 04.11.1943 Oorlede 04.05.2018 Ons bede is met die familie van Jot in hierdie tydperk. Sy troosdiens vind plaas komende Vrydag 11 Mei 2018 vanuit die Methodiste gemeente, DaGama str, Jeffreysbaai om 11h30. Rus nou in vrede

  • 1 images