fields
Gallery »  G-Surnames---Vanne-G » GREEN-Surnames-Vanne »

GREEN-Vallery-0000-2016

Geneem vanaf Facebook Kouga Funerals Official Group. Erkenning vir die bydrae aan: Dean & Iris GILBERT‎: 8 Des 2016 Vallery Green is bitter skielik oorlede. Ons harte is seer vir haar sussie Pat en die res van die familie. Ons onthou haar vir die liefde vir vleiswerk. Sy het ook by Beesland gewerk. Haar troosdiens sal Woensdag 14 Desember om 14:00 by Mentorskraal kerkie hier in Jeffreysbaai gehou word Val, rus nou sag en in vrede

  • 1 images