fields
Gallery »  G-Surnames---Vanne-G » GOOSEN-Surnames-Vanne »

GOOSEN-Alie-1972-2005-M

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Hettie Kotzenberg 17 Jul 2021_374 Alie GOOSEN Gebore: 18 Feb 1972 Oorlede: 07 Mrt 2005. Dedrie Venter - Hy het sy ma se liefde vir plante en die grond gehad. Rina Steenekamp - Was sò lief vir hom, sal altyd spesiale plek in my hart hê vir hom! Nanette Nel - Was saam ons op skool. Hy kon hardloop soos die wind. Hy het altyd gelag

  • 1 images