fields
Gallery »  G-Surnames---Vanne-G » GILBERT-Surnames-Vanne »

GILBERT-LeslieAnn-0000-2016

Geneem vanaf Facebook Kouga Funerals Official Group. Erkenning vir die bydrae aan: Dean & Iris GILBERT‎: 24 Nov 2016 Ons harte is seer, 'n dierbare niggie Leslie-Ann Gilbert het die stryd teen kanker verloor. Sy was 'n vegter soos wat ek nog nooit voorheen teengekom het nie. Ons bede is met haar man, Shaun Gilbert en hul dogters en kleinkinders. Haar Roudiens vind more 25 Nov 2016 plaas in Uitenhage om 12:30 vanuit die St Katherines Kerk, H/V Mark en Durban str. Leslie, rus nou sag en in vrede

  • 1 images